OOPS!
MISSED
IT
This event (The Sound of Music) ended on 23rd February 2014. Here's something else you might like to do instead.
Ham (Performance)
27 July 17 - 29 July 17, Drostdy Teater

Die geselskap van The Loft Puppet Company kom vertel hulle die storie van Ham, die eerste sjimpansee wat suksesvol teruggekeer het vanaf die buitenste ruimte. Dié slim produksie wat in Maart gehore by die Woordfees laat begin praat het oor die mens se verhouding met die natuur, maak gebruik van kleurryke poppespel en koorsang om die gehoor op hierdie epiese tog te vat. Ham, die dromer, vind wel sy pad na die sterre, maar dit kom teen 'n prys en dit is teen hierdie prys wat The Loft Puppet Company vrae oor die mens se verhouding met die natuur skep. 'HAM' is geskik vir oud en jonk om vanaf die Kameroen woude na die buitenste ruimte te reis.

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe