OOPS!
MISSED
IT
This event (The Real Dirt) ended on 1st April. Here's something else you might like to do instead.
Magda Louw (Performance)
18 August 17, Drostdy Teater

Iewers tussen haar herfs- en winterjare sit Magda Louw met leŽnes-, menopouse- en oortollige middelrif-sindroom. Almal het al 'n Magda ontmoet en liefgekry, of loop haar dalk self soggens in die spieŽl raak. In diť opvoering neem sy ons saam op 'n besoek aan die ginekoloog. Sy weet hoe om te lag, ondanks die bittere feite van oud word, eensaamheid en die bleddie skaal wat nie wil toegee nie.

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe