OOPS!
MISSED
IT
This event (#dowwedolla) ended on 25th May. Here's something else you might like to do instead.
Liewe Heksie en die Rolskaatse (Performance)
02 December 17, Die Boer

Liewe Heksie En Die Rolskaatse met Margit Meyer-Rodenbeck en Deon van Zyl Die geliefde Liewe Heksie is terug! Haai oe, maar sy het bietjie vergeet van verjaarsdae en daarom vier sy haar 'eerste' verjaarsdag vanjaar in Durbanville op Saterdag 19 Aug. Met haar persente, 'n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak. Maar ai, die groot grillerige Geelheks probeer haar vieringe in die (rolskaats)wiele ry. Levinia vra mooi:'Asseblief klein en groot kaboutervriende van Menseland, help my dat ons al die stoute karnallies kan verwilder.' Verna Vels se immergroen verhale word verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die 'ultimate', nimlike Heksie en uiters talentvolle Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf. 'n Aanbieding vir die hele gesin: by die KKNK het selfs van die volwassenes gesę- dit was hul vermaaklikste produksie in jare! From 13:30

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe