OOPS!
MISSED
IT
This event (Flowers for Algernon) ended on 1st April. Here's something else you might like to do instead.
Klara Maas se Hart is Gebreek, ensomeer: Die vloeistof trilogie. (Performance)
13 November 17 - 25 November 17, Alexander Bar

Twee reisende spelers, 'n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell'arte kader), skets drie verhale: die biografie van 'n traan, 'n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en 'n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam 'n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-'vogtige' helde, vorm. Die eerste van diť drie verhale, is as deel van die KKNK se eerste Uikampteater-projek in 2016, met die Kanna vir beste debuutwerk bekroon.

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe