OOPS!
MISSED
IT
This event (Whiteout - Cradle of Creativity) ended on 24th May 2017. Here's something else you might like to do instead.
Asem - U S Woordfees (Performance)
02 March 18 - 05 March 18, Stellenbosch

Een donker nag in die laaste bitter dae van die Suid-Afrikaanse Oorlog, in `n uitgebrande skuur van `n plaas, le `n gewonde Boeregeneraal. Hy word versorg deur Anna, `n kruiedokter met uitsonderlike magte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het veel meer as haar ma se konkoksies nodig. Die generaal se dapper en getroue adjudant, gebrei deur die slagveld en die afgryse van oorlog, staan skielik voor `n verskriklike keuse en `n nuwe, onnoembare gevaar. In `n wereld waar mans in die naam van patriotisme lewens en landskappe vernietig, moet vroue meer subtiele en misterieuse metodes ontwikkel om te oorleef. Reza de Wet, een van Suid-Afrika se voorste dramaturge, verweef digterlik en kragtig `n verhaal van liefde in `n tyd van vernietiging, wat die alledaagse omskep in die uitsonderlike. Sy is vyf jaar gelede op 27 Januarie 2012 oorlede. Die produksie het verskeie Kanna- en Aardklop-benoemings ontvang. Vertonings: Vrydag: 20:00 Saterdag:10:00 Sondag: 19:00 Maandag: 10:00 - 14:30

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe