OOPS!
MISSED
IT
This event (Steve Hofmeyr- Nuwe album!) ended on 18th November 2017. Here's something else you might like to do instead.
Elvis Blue - Middag Vertoning (Afrikaans)
29 April 18, Die Boer

Elke jaar is klaarblyklik 'n WEN-jaar vir die talentvolle liedjieskrywer-kunstenaar Elvis Blue! Sy eerste vrystelling vir 2015, SHINE, het in sy eerste week vir Elvis die hoogste verkopende Suid Afrikaanse kunstenaar op iTunes gemaak en is reeds op hoë rotasie op elke plaaslike en nationale radio stasie landwyd. 'n Lied met eg Suid Afrikaanse geur en 'n hoopvolle boodskap wat weereens hierdie kunstenaar se veelsydigheid en relevansie ten toon stel. Dit is moontlik omdat Elvis self al die pad van beide voorspoed en teespoed gestap het, wat hom die plat op die aarde aanslag in sy musiek gee waarmee soveel mense van elke sfeer van die lewe kan identifiseer. Tot op hede het Elvis Blue agt vollengte albums uitgereik – drie van hulle is uitgereik onder die naam 'Mono'; en hy het ook twee Afrikaanse albums uitgereik onder sy geboortenaam Jan Hoogendyk– Diep Riviere in 2006 en Ontskemer in 2009. Diep Riviere het 'n ATKV-Lier toekenning ontvang in 2010 en Ontskemer is benoem vir 'n SAMA (South African Music Award) as Beste Afrikaanse Gospel Album. Van 13:30 - 15:30

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe