DON'T
PANIC
You've clicked on a link to an event (Pietman Die Skot: Die Ding Van 'N Storie.) that finished on 21st November 2017. Were you perhaps looking for this event?
Kunstreffers: Konsert van Hoop (Performance)
27 April 18, Artscape Theatre Centre

Hierdie is `n musiek- en dansskouspel aangebied in samewerking met Artscape. Die program is gevul met optredes deur kunstenaars soos Laurika Rauch en die Libertaskoor o.l.v Johan de Villiers sowel as die wenners van die Suidoosterfees Talentsoektog 2017: The Unknowns Dansgroep, Vusumuzi Mpofu (digter) en Anja van den Berg (sangeres). Robin Peters van The Voice-faam sal bekende treffers soos Bruno Mars se 'Versace on the Floor' sing terwyl die operasangers Janel Speelman en Xolane Marman bekende klassieke musiek sal sing. Hierdie is `n geleentheid vir jonk en oud waar die sterre van more die verhoog deel met die lewende legendes van vandag.

Click here to view this event >>


Not what you're looking for? Perhaps it's one of these: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe