Bok Radio Kos Fees

Cape Town   Sat 25 November  Cape Town Stadium
Bok Radio Kos Fees
Die jaarlikse Bok Radio Kos Fees vind vanjaar plaas by die Kaapstad Stadion. Feesgangers kan uitsien na optredes deur die Internasionale groep The Bellamy Brothers, Robbie Wessels, Andriette, Desmond Wells, Elandre, Juan Boucher en vele meer.

Daar sal ook `n groot speel area vir kinders en vele kos stalletjies wees.

Begin om 12:00


Cost: R150



Tell your friends

Venue details

Click map to expand

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe