OOPS!
MISSED
IT
This event (Garage Party) ended on 23rd June. Here's something else you might like to do instead.
Kaalvoetkinners (Afrikaans)
15 August 18 - 16 August 18, Barnyard Theatre | Cape Town

Na groot aanvraag, het Juanita besluit om saam met twee van haar talentvolle kinders, Franja du Plessis & Ruan Josh 'n eg du Plessis album vry te stel, genaamd 'KAALVOETKINNERS'. Met 2 slinternuwe liedjies geskryf spesiaal vir hierdie album, 'n samestelling van hulle grootste treffers en 5 nr. 1 liedjies op die treffer parades, belowe hierdie album om iets viralmal te bied. 'Kaalvoetkinners het binne slegs 3 weke van uitreiking reeds GOUE status bereik! 'n Groot mylpaal in SA se huidige ekonomiese situasie. Hierdie album is veral baie spesiaal vir Suid-Afrika se Platinum prinses met die deelname van haar gesin, om hulle liefde vir mekaar en hulle liefde vir musiek te deel met aanhangers van reg oor die wêreld. 'Kaalvoetkinners' sal jou laat verlang na mense wat jy nie ken nie, mense wat jy graag wil ken, om in die lang pad te val en alles rondom jou op te neem en in te asem, God se Grootheid te aanskou, jou braaibroodjie op die rooster sit en jou 4 Nefies oor te nooi vir 'n lekker braai samesyn! Begin om 20:00

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe