OOPS!
MISSED
IT
This event (Open Mic Night) ended on 31st March 2011. Here's something else you might like to do instead.
Elvis Blue - Stories (Afrikaans)
23 July 18 - 24 July 18, Casa Toscana Lodge | Die Blou Hond

Eksklusief en slegs te siene by die Blou Hond, is die geleentheid vir ware Elvis Blue aanhangers om nie net die bekendstelling van die nuwe album – STORIES - by te woon nie, maar om ook deel te wees van die lewendige opname van hierdie produksie, 'n rare, een maal in 'n leeftyd kans. Na 7 suksesvolle oorspronklike albums, bring Elvis nou sy eie interpretasie aan van die wereld se bekendste liedjies, met 'n paar splinter nuwe oorspronklike liedjies tussenin. Beide die vertoning en album gee kredo aan Elvis Blue se besonderse repertoire van beide Engelse en Afrikaanse liedere, en die bekoorlike stories wat sy lewenspad beskryf. 'n Album titel, STORIES, wat opgemaak is uit kognate, woorde wat in beide Engels en Afrikaans dieselfde lees en spel, reflekteer wat gehore kan verwag uit hierdie unieke ervaring. Wat aanhangers nuut sal ervaar deur STORIES is die wyse waarop beide die liedere en stories bydra tot 'n somtyds diepe, somtyds humoristiese blik op die lewe, waarin ieder en elk sy eie lewens pad kan identifiseer en in perspektief kan neem. Kom beleef een van Suid Afrika se mees bekroonde liedjieskrywers en sangers nuut, deur liedjies van sy jongdae, deur vandag se treffers, deur STORIES! Cost: Show ticket R220 Restaurant light meal R100 Restaurant bookings from 17:00 – 18:45 Venue doors will open at 18:30 All guests to be seated by 18:50 Main performance: ± 19:00 Estimated time of closing performance: ± 21:00

Click here to view this event >>


Or perhaps try one of these events: Most popular on What's On this week

Popular this week

Events near you

Check out our Instagram feed #thisiswhatson
Subscribe