Home Recommended Kids Competitions Venues Top 5 Markets News Blogs Gallery Specials Map Newsletter


Die Boer
Wie onthou die glorie-dae van Hillbrow, Yeoville en Kalkbaai toe jy en jou metgesel vir ʼn elegante aandete uit kon gaan terwyl julle kyk hoe ʼn jong Amanda Strydom, Elzabe Zietsman of Johannes Kerkorrel hul eerste treë op die kabaretverhoog gee? Dis ʼn konsep wat byna uitgesterf het. Sedertien was “aandete vermaak” aangebied deur baie “teaters” waar die kos baie elementęr en hoogstens gemiddeld was of restaurante met beperkte of geen teater fasiliteite nie.


By Die Boer restaurant teater laat herlewe ons “aandete-teater” op sy beste. Ja dis reg! - in die hartjie van Durbanville is daar nou n tuiste vir die uitvoerende kunste binne die “ambience” van ʼn top restaurant en ʼn volledig toegeruste teater.

Events



Arno Carstens & Albert Frost Unplugged
Sat 20 September 14

Die Boer

p: 021 979 1911
e: navrae@dieboer.com
w: www.dieboer.com


Address
Chenoweth Straat 6
Durbanville


Share the love
Premium Venue
POP Art Centre
POP Art Centre
We are on a mission to create something great for performing arts in Jo'burg.