Atterbury Theatre

Die Atterbury Teater streef daarna om 'n voortreflike klassieke konsertsaal saal te wees, maar is terselfteryd optimaal toegerus wat betref ruimtelike akkoestiese vereistes.
Dit verseker die uitstekende funksionering van klankstelsels wat vereis word vir hedendaagse vertonings en konferensies. Die teater is uitstekend geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria as deel van die 73 000m² toonaangewende 73 000m² Lynnwood Bridge gemengde-gebruik ontwikkeling. Die Atterbury Teater word deur Atterbury ontwikkel as deel van die opwindende kleinhandelgedeelte wat onder andere, kontemporêre restaurante, 'n Woolworths Food, spesialiswinkels en 'n City Lodge hotel insluit. Met die groei van kunstefeeste in Suid-Afrika oor die afgelope aantal jare, het die behoefte vir kleiner teaters ontstaan. Sodoende kan daar voortgebou word op die nuwe produksies en belowende jong kunstenaars. Hierdie wêreldgehalte 420-sitplek 'West-End' tipe teater beloof om 'n gesogte bymekaarkomplek vir kulturale byeenkomste in die ooste van Pretoria te word.
Address Cnr Lynnwood and Daventry Rds Lynnwood
|
Events Die Boer en die Skot Wed 26 June 13
Karlien van Jaarsveld Thu 27 June 13
Die Geel Koevertjie Wed 10 July 13 - Sat 13 July 13
Visage - Revealing the Secrets of the Mind Mon 15 July 13
Nianell Thu 25 July 13
Rocco de Villiers - Stunning Sat 03 August 13
Nataniel Winterkombuis Mon 05 August 13
|
|
Latest BlogPoppy Gilsenan | 
| The Odyssey Gastropub: A Review When pubs were first frequented, very little emphasis was placed on the food. You were lucky to get a pack of pork scratchings with your pint. Things ... Read blog >> |
|