What's On
|  Johannesburg

Jak de Priester: Op 'n ander planeet

Barnyard Theatre | Silverstar
Sat 24 August
Starts at 20:00
R150
Met die vertoning - Op ’n ander planeet - gaan Jak de Priester die wêreld waarin hy leef met sy aanhangers deel.

Die afgelope 16 jaar was ’n musikale én innerlike reis. Mens leer baie in 16 jaar. Van musiek, mense, Suid-Afrika ... Maar met al die paaie reis mens altyd nader aan jouself. Jak deel sy siel met liedjies soos Ek was hier, So jaar in die son en In die kol wat humor en verligting bring.
+ ADD YOUR EVENT Click here

Popular this week

Stomp
Tue 13 Aug - Sun 8 Sep
Montecasino
Nat Geo Kids Weird But True! Exhibition
Sun 16 Jun - Tue 14 Jan
Sci-Bono Discovery Centre
Life and Inventions of Hedy Lamarr
Tue 13 - Sat 24 Aug
Auto & General Theatre on the Square
Burn the Floor: The Rebels of Ballroom
Thu 22 - Sun 25 Aug
Emperors Palace
Silent Book Club
Wed 21 Aug
Goethe-Institut

Premium Events

Stonehaven Spring Beer Festival
Sat 31 August
Stonehaven on Vaal

Follow us on Instagram: #thisiswhatson

Advertisement